| |
Die Telivisie: Hierdie gaan oor hoe die telivisie werk
Title: Die Telivisie: Hierdie gaan oor hoe die telivisie werk
Category: Science & Technology
Details: Words: 566 | Pages: 2.4 (approximately 235 words/page)
Die Telivisie: Hierdie gaan oor hoe die telivisie werk
Die Kleurtelevisie Om 'n swart-wit televisie-uitsending te kan ontvang, moet twee verskillende soorte golwe opgevang word;een vir die beeld en een vir die klank. Maar vir die kleurtelevisie is die beeldsein ingewikkelder. Aangesien die hele reënboog uit sewe grondkleure bestaan, sou 'n mens dink dat kleurtelivisie sewe verskillende golwe moet ontvang om 'n kleurbeeld te verkry. Dit sou egter groot tegniese probleme veroorsaak, afgesien nog van die reusetelevisieontvangers wat nodig sou wees om
showed first 75 words of 566 total
You are viewing only a small portion of the paper. Please login or register to access the full copy.
|
|
showed last 75 words of 566 total
word die drei kleure, wat elkeen in ligwaarde verskil, deur ons optiese waarneming met mekaar vermeng. Uit elke groepie kan us duisende verskillende kleure moontlik word.
Die belangrikste stelsels Verskillende stelsels wor dgebruik om kleurtelevisie moontlik te maak.
Die drie hoofstelsels is : 1.NTSC-stelsel ,in VSA, Kanada, Japan 2.PAL-Stelsel (Phase Alternation Line), Afrika, meeste van Europa.
3.Franse SECAM-stelsel(Sequentiel a Memoire), in Frankryk Tegnologiese vooruitgang in die laaste 10 jaar het die Digotale T.V. tevore gebring.
Need a custom written paper?
|
|
|